Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn

Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn Manzini Plesier Plaas & Kobble Anew Inn

MANZINI PLESIER

POTCHEFSTROOM
Naweek PAKKET R32 000
SLUIT ALLES ONDER IN

πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—
NAWEEK TROUE
πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—
EN JUL KAN AFBETAAL OOK

PAKKET SLEGS 2023
En tot Jun 2024 geldig

HELE OORD PRIVAAT
Vanaf Vrydag 12h00
Tot Sondag 17h00
πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—
SLUIT IN:

πŸ’—1 van die 2 sale
[Kleiner saal neem 150 mense
Groter saal 300 mense]
πŸ’—Chalet vir bruidspaar vanaf WOENSDAG voor Saterdag troudag tot Sondag
πŸ’—Tafels
πŸ’— Stoele
πŸ’—Eetgerei
πŸ’—Glase
πŸ’—Borde
πŸ’—Gebruik van kombuis
πŸ’—Plaas gebruik vir fotos
πŸ’—Altwee sale het eie kroeg
πŸ’—Privaat kroeg vir kelkies tydens fotos
πŸ’—Swembad
πŸ’—Dam met Lapa
πŸ’—Boma area, gepak met hout(Keuse van 2)
πŸ’—Swembad
πŸ’—Rooi tapyt
πŸ’—Verhoog
πŸ’—Chalets het solar ligte
πŸ’—Chalets het gas stofies
πŸ’—Generator
πŸ’—Fairy ligte in saal
πŸ’—Genoeg yskaste
πŸ’—Perd vir fotos vir 1 uur
πŸ’—Kerk
πŸ’—2 x Spitte beskikbaar vir gebruik.
πŸ’—PlusπŸ’—
Volgende Akkomodassie INGESLUIT
πŸ’—6 x 4 slaaper Chalets
πŸ’—4 x 5 slaaper Chalets
πŸ’—1 x 8 slaaper Chalet
πŸ’—1 x 18 slaaper Chalet
πŸ’—4 x Staanplekke met krag
πŸ’—Vir 2 x aandeπŸ’—
πŸ’—Kroeg Kan deur Manzini of bruidspaar Beheer word
πŸ’—Koelbokse ook toelaatbaar
πŸ’—Toegang tot hele oord
πŸ’— “Catering” kan deur Manzini gereel word.
Of self, teen beste pryse
πŸ’—Geen “corkage fee”

πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—
“Breakage” deposito R5000 wat terug betaal word indien alles is soos ontvang…
πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—
Addisioneel op R32 000
πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—πŸ’—

084 965 8882….

πŸ’—Deposito om vas te maak R6000 slegsπŸ’—
πŸ’—Verskil maandelikse betalingsπŸ’—
Ons prag plaas is die perfekte paradys vir jul groot dag….

πŸ’—SKAKEL ONS NOUπŸ’—
Antoinette en Henk
084 965 8882
‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.