+27662278407
Lugkasteel Fotografie

Lugkasteel Fotografie maak jou sprokiesdrome waar sedert 2011!
“Dit is regtig vir my kosbaar om deel te kan wees van die groot oomblikke in mense se lewens.” – Hettie du Plessis-Krüger, Lugkasteel Fotografie.
Ontvang alle digitale foto’s dieselfde aand nog op ‘n geheuestokkie!
As jy ‘n fotograaf vir jou troue benodig, is Hettie du Plessis-Krüger beslis die een om te kontak.